…maar ly aan akute internetlessness.
En hy is deesdae ‘n onderwyser.
En hy het reeds sy eerste onderwyspos bedank.
En hy begin volgende kwartaal by ‘n ander skool.
Hy kom vertel jul alles as Telkom so ver sal kom om vir hom ‘n telefoon te bring…
Die een wat alles sien…

Ek is baie bly jy lewe nog! Maar ek dink nie jy moet jou asem ophou vir Telkom nie! :lol;
Ek hoop nie ons hoef nog lank te wag nie…
Dankiefrokkentog…. maar nou’s jy al weer way te stil!!!!!!!
Ons kan nie so lank wag nieeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!!!!
Probeer maar liewer HellC of Vodadom… Helkom is USELESS!
Bly om te sien jy lewe darem nog!
Jy bly nou te lank weg en dis Skoolvakansie. Of is jy nie meer ‘n onderwyser nie?
so vra ek ook sonkind!
Somehow i missed the point. Probably lost in translation
Anyway … nice blog to visit.
cheers, Disbarment